Bapedi Skaap Telersgenootskap van Suid Afrika

Bapedi Sheep Breeders Society of South Africa
Home Skou Program Kursus Program Pryse Skou Resultate

 

 

President

Frikkie Bezuidenhout

Vice President

Frikkie van Kraayenburg

Secretrary

Ronel Bezuidenhout

Management

Wimpie Pieterse

Andre Wichtmann

Hans Arp

Prof Piet vd Merwe

Keith Ramsey

Grobbie Grobler

Chris van Rensburg

PO Box 61

Kameeldrift

Tshwane 0068

----------------

Tel 072 219-2188

Fax (012) 376-2330

 

 

Last Updated:

 25 February 2010

Bosveld Vee Expo

Nasionale Bapedi Skaap

Kampioenskappe 2010

9 -12 Maart 2010        

Bela-bela (Warmbad) Skou terrein

 

    Klasse vir Skou van Bapedi Skape

 

Klas

Ouderdom

Tandformule

1

Ooie 6 – 12 maande

Ongewissel

2

Ooie 12 – 18 maande

2 tand

3

Ooie 18 – 24 maande

4 tand

4

Ooie oor 24 maande

6 tand

5 Ooie oor 24 maande 8 tand / Volbek

6

Ramme 6 – 12 maande

Ongewissel

7

Ramme 12 – 18 maande

2 tand

8

Ramme 18 – 24 maande

4 tand

9 Ramme oor 24 maande 6 tand

10

Ramme oor 24 maande

8 tand / Volbek

11

Groep Klas – 6 Skape deur dieselfde teler geteel

12

Ram Nageslag Groep – ‘n ram met minstens 6 van sy nageslag

  

Kampioenskappe

Kampioenskap

Outomatiese Inskrywing van:

Junior Kampioen Ooi

Reserwe Junior Kampioen Ooi

Eerste en Tweede van klasse 1,2 en 3

Senior Kampioen Ooi

Reserwe Senior Kampioen Ooi

Eerste en Tweede van klasse 4 en 5

Groot Kampioen Ooi   Wenner van Junior en Senior Kamp. Ooi

Junior Kampioen Ram

Reserwe Junior Kampioen Ram

Eerste en Tweede van klasse 1,2 en 3

Senior Kampioen Ram

Reserwe Senior Kampioen Ram

Eerste en Tweede van klasse 4 en 5

Groot Kampioen Ram   Wenner van Junior en Senior Kamp. Ram
Kampioen Teler Reserwe Kampioen Teler Wenner van Klas 11
Kampioen Teel Ram Reserwe Kampioen Teel Ram Wenner van Klas 12

   Voorvereistes

  1. Alle skape moet gekeur wees.

  1. Eienaars van skape moet lid wees van die Baedi Skaap Telersgenootskap van Suid Afrika.

  1. Kruisings en skape wat nie tipies aan die Bapedi skaapras is nie, sal nie toegelaat word nie.

  1. Alle skape moet sigbaar geďdentifiseer wees volgens stamboek vereistes en die Ras Standaard.

  1. Klas 11:    Maksimum 2 Groepe.

Alle diere moet ook as individue ingeskryf wees.

Sal beoordeel word in drie dele

a)       Genetiese variasie (Verskeidenheid van vaders en moeders) (20%)

b)       Eenvormigheid en tipe (40%)

c)       Kwaliteit van diere (40%)

  1. Klas 12:

    Alle nageslag moet ook as individue ingeskryf wees en moet by SA Stamboek geregistreer wees

    Ouers van nageslag moet in die katalogus wees

 
Top of Page
© Bapedi Sheep Breeders Society of South Africa