Bapedi Skaap Telersgenootskap van Suid Afrika

Bapedi Sheep Breeders Society of South Africa
Home Up

 

 

President

Frikkie Bezuidenhout

Vice President

Frikkie van Kraayenburg

Secretrary

Ronel Bezuidenhout

Management

Wimpie Pieterse

Andre Wichtmann

Hans Arp

Prof Piet vd Merwe

Keith Ramsey

Grobbie Grobler

Chris van Rensburg

PO Box 61

Kameeldrift

Tshwane 0068

----------------

Tel 072 219-2188

Fax (012) 376-2330

 

 

Last Updated:

 25 February 2010

            Klasse:

Ongewisseld    (Ooie en Ramme)
2 tand              (Ooie en Ramme)
4 tand              (Ooie en Ramme)
6 tand              (Ooie en Ramme)
8 tand              (Ooie en Ramme)

Teel Groep     
Ram Nageslag Groep/Teelram

1st, 2de en 3de trofee vir elke klas

LW Alle nageslag in n Ram Nageslag Groep moet as die ram se nageslag by SA Stamboek geregistreer wees

 

Graderings:

Elite
Meriete
Superior
Aanvaarbaar / Sufficient
Onaanvaarbaar / Insufficient

 n Klein trofee vir elke skaap met n Meriete gradering (+- 50)

n Groter trofee vir elke skaap met n Elite gradering (+- 20)

LW: Superior, Aanvaarbaar en Onaanvaarbaar kry geen trofees nie.

 

 Kampioenskappe:

Junior Kampioenskap                    (Ooie en Ramme)
Reserwe Junior Kampioenskap      (Ooie en Ramme)

 Senior Kampioenskap                    (Ooie en Ramme)
Reserwe Kampioenskap                (Ooie en Ramme)

 Groot Kampioenskap                    (Ooie en Ramme)
Reserwe Groot Kampioenskap      (Ooie en Ramme)

 Kampioen Teel Groep
Reserwe Kampioen Teel Groep

 Kampioen Teelram
Reserwe Kampioen Teelram

 Elkeen kry n lint
Kampioene kry n Rosette by die lint

 
Top of Page
Bapedi Sheep Breeders Society of South Africa